Archive

Archive for January, 2010

Amper weer sulke tyd…en Yogi Raman

January 8, 2010 Leave a comment

Dis byna-byna weer Stranddienstyd en ek kan nie wag nie! Ek sien regtig baie uit na vanjaar se T.O., al is ek spanbestuurder en organiseerder. Eintlik, al wat ek rêrag gedoen het, was delegeer, haha! Hou net die toutjies vas, maar laat die mense wat die werk kán doen, dit doen. Werk maar die beste en maklikste. Hierdie laaste paar dae was nogals hectic, laat ek eerlik wees! Maar as ons eers daar onder is, kan ons mielies gooi.

Ek het ook begin lees aan The Monk Who Sold His Ferrari deur Robin S. Sharma. Baie van dit lyk na common sense, soos vroeg opstaan, reg eet, goed oefen. Amper klaar daarmee. Sal dit net vir myself later kontekstualiseer en in bruikbare terme omskryf. Wat het julle daarvan gedink?

Categories: Blogroll