Home > Blogroll > Net so voor ‘n kamp

Net so voor ‘n kamp

Ek kamp hierdie naweek saam met Vryheid Landbou se prefekte en almal betrokke by hul leierskapsopleiding. Ek en Tannie Annatjie doen ‘n klomp sessies, en ek is veral ingespan by al wat ‘n fisiese aktiwiteit is, dus die games en natuurlik ook die reviewing daarvan. Gelukkig het ek Roelf Opperman en Fritz Snyman se boek, Ervaringsleer Kook!, wat my hiermee help. Ek kort nog ‘n hulpmiddel of twee, maar sal dit in die toekoms aanskaf.
My ma-hulle maak kos. Dis crazy…
So, ons sal maar sien wat die kamp oplewer. Ek het iewers ‘n voëltjie hoor fluit een van die onderwysers wil met die (uitsluitlik swart) groep ‘n sessie oor tradisie/kultuur (lees: tafelmaniere) hê. Oh my soul.
Ek sal maar by die speletjies bly en môre-aand saam met hulle Cool Runnings kyk.

  1. March 1, 2009 at 4:55 pm

    Just passing by.Btw, your website have great content!

    _________________________________
    Making Money $150 An Hour

  2. March 14, 2009 at 11:03 am

    Oh my soul! Gee vir haar Transforming Mission: Ons is nou in ‘n nuwe paradigme, die tyd waar dit sending was om jou westerse kultuur op mense af te dwing is verby!!!

  3. March 27, 2009 at 10:31 am

    UPDATE: dit was toe ‘n baie lekker leierskamp en die vrou het glad nie die hoender geruk soos ek bevrees was nie. Eintlik ‘n baie goeie sessie oor etiket. Ook het ek geleer hoe ‘n mens Cool Runnings kan gebruik (uitstekend kan gebruik!) vir ‘n leierskamp, om persoonlikheidverskille te identifiseer en al daai goed. Was nice.

  1. No trackbacks yet.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: