Home > afrikaans, random, skryf, stories > Uiteindelik!

Uiteindelik!

Ja, soos julle kan agterkom het vandag die hele res van die ‘Rugbyskoolstorie’ gepost – dit staan nou amptelik bekend as “HEROES VAT DIE PUNCH”.
Sal baie graag wil hoor wat jul daarvan dink – ek weet ek het dit nou al baie gesê, maar dit lyk nie of die boodskap deurdring nie…

Vanaand moet ek ‘n kerkraadsvergadering en die Oscars juggle. Good luck vir my.

Categories: afrikaans, random, skryf, stories
  1. May 21, 2008 at 5:16 pm

    Hello Tiaan,

    Uitstekend!!! Sal nie sê dis jou eerste probeerslag nie (of is dit nie?). Ek is nie meer ‘n student nie, jare al nie meer nie, het twee tiener dogters, maar het jou verhaal verskriklik geniet (en ‘n lekker traantjie gestort). Het dit nou vir hulle uitgeprint om te lees. Ek is seker hulle sal dit net so geniet!
    Doen weer so!!!!!

    Groete

    Petra Coetzee
    Windhoek – Namibia

  1. No trackbacks yet.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: