Home > afrikaans, choices, crime, Ervarings, Life, random, Reality, South Africa, Suid-Afrika > Car theft…en hoe dit suck in (die nuwe) Suid-Afrika van 2008

Car theft…en hoe dit suck in (die nuwe) Suid-Afrika van 2008

Ek wil regtig graag positiewe stuff skryf en almal aan die blommetjies en die grassies en die blou, blou lug laat dink, maar ongelukkig is my vriend Shaun se kar wragtag OOK gister gesteel…reg voor sy kantoor by TUKS Rugbyakademie! Ek bedoel, seriously…dis skaars 50m van waar die HPC se hek is – met sogenaamde sekuriteitswagte.

So gisteraand was dit toe my beurt om hom uit te vat sodat ons ons harte kan uitstort en saam kan kla oor die situasie waarin Die Misdaad van SA ons dompel. By Primi Piatti het die Tansaniese waiter, Malcolm, ons in mojito’s ingepraat. Imagine, die van julle wat weet hoe dit ruik, kakiebos word versap en saam vodka op crushed ice gegooi… dan is ons halfpad daar. Dit het so ‘n verskriklike wilde smaak. Okay, so dit was seker die mintblare, maar nogtans. Ons het besluit ons gaan dit nie weer drink nie.

En by Vetkoek-maleis is daar twee boemelaars wat ons met hul vuil en hartseer gesigte smeek om hulle ‘n lift te gee tot by die Kwikspar in Wesselsstraat want daar is blykbaar ‘n shelter daar. Ons gee hulle wragtag ‘n lift.

What is this world coming to? Die verdagtes by die Akasia-messtekery het die slagoffers aangekla van aanranding…in watter tipe land gebeur dit?

Ek wil regtig graag Jurgen Moltmann se Theology of Hope lees. Hopelik (pun intended) help dit!

  1. No comments yet.
  1. No trackbacks yet.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: