About
Gebore in 1984 (Gen X/Gen Y cussper!), Suid-Afrikaner, blank, Afrikaans, Kollegeman, teoloog, leser, fliekkyker, Blou Bul, musiekmaker, musiekluisteraar, rugbykyker, jeugpredikant, kosmaker, biltongpotjie-koning, dromer, skrywer, regisseur, vervaardiger…

Cool…
Nice…
Nice!
Interesting…
interesting
Haai Tiaan;
Ek sou graag kommentaar wou lewer oor jou posting van 22 Feb. Ek het ‘n laaaaaaaaang storie. Asb ek vind nie e-pos adres vir jou. Gooi asb? Dankie en groete!
checking in – hi!
Ja piesang!! Wat sê jy?? Weber hier! Het vandag ‘n blog begin. bismarckbiskruit.wordpress.com in Afrikaans natuurlik! Sien jou choppa! Gaan meskien einde Aug kom kuier!
Cheers boet!
Is die hele Gen X/ Gen Y label ‘n ding wat baie in teologie kringe bespreek word? Want die paar keer wat ek daarvan gehoor het was toe dominees daarvan gepraat het. ‘n Voorbeeld (geskryf deur ‘n dominee):
http://kinekansel.wordpress.com/2008/10/03/generasie-x-en-verhouding-burnout/
Hi, eks ook ‘n 1984 GenX/Y en my naam is ook Tiaan! Weet jy dalk wat die betekenis van die naam Tiaan is? Ek kry net ‘n klomp new-age nonsens definisies op die web.
Great blog hou so aan!